Belhar – ‘n Paar Opmerkings
Na aanleiding van die huidige stemproses oor die Belhar dokument en die verduideliking waaroor dit gaan, wil ek ‘n paar vrae en opmerkings op die tafel neersit. 1. Die belydenisse as identiteit van die Kerk Daar word duidelik gesê dat die huidige ses belydenisse behou word soos dit is, aangesien dit ten diepste die identiteit van […]