Ken jou terme – Beperkte Godheid (Finite Godism)
Hierdie siening beskou god baie in die sin wat die Teïsme dit doen daarin dat hy buite die skepping is en die geskep het. Daar is ook ‘n persoonlike aard en hy kan aktief betrokke wees by die skepping (teïsme) of nie (deïsme). Tog is hierdie god nie onbeperk in vermoëns en karakter nie. Hy […]