Waarom al die klem op Waarheid?
Interessante vraag in die tyd waarin ons onsself bevind. ‘n Tyd waar alles gerelativeer word tot die punt waar onsekerheid die enigste ding is waarvan ons kan seker wees. Inteendeel, dit is die roem van die postmodernisme dat twyfel en onsekerheid eintlik ‘n deug is. In debatte oor die plek van die Bybel in die […]