Die leer van die Sadduseers – springlewendig in die kerk
Die Sadduseërs, soos die Fariseërs, was ‘n godsdienstige groep met wie Jesus tydens sy aardse lewe heelwat koppe gestamp het. Alhoewel hulle en die Fariseërs altwee téén Jesus en sy bediening gekant was, moet ons vir geen oomblik dink hulle het met mekaar saam gestem nie. Inteendeel, daar was redelik groot verskille tussen die groepe. […]