Hoe lees ek die Bybel? – Deel 1
‘n Interessante (en belangrike) vraag wat gereeld gehoor word is “hoe lees ek die Bybel dat ek dit kan verstaan en dit ‘n impak in my lewe het?” Hierdie vraag het natuurlik ‘n paar faktore wat dit nodig maak om ‘n sinvolle benadering te soek. ‘n Eerste faktor wat genoem kan word is die […]