God – ’n manlike wese?
Deur WJ Louw (23 Junie 2014) In Mt. 22:31 sê Jesus van gelowiges in die opstanding dat hulle nie in die huwelik uitgegee word nie, want hulle is soos die engele. Laasgenoemde is geeste en het nie geslag nie. Dieselfde moet dan ook van God gesê kan word. Geen wonder nie dat feministe […]