Die Godheid van Christus en Granville Sharp
Die godheid van Christus is ‘n tema wat deur baie eeue vir baie stryd gesorg het. ‘n Knaap met die naam Arius het vroeg reeds al gereken die Christus is nie God nie. Hierteen het Athanasius baie sterk gereageer. In 325 n.C. het die Sinode van Nicea bymekaar gekom om hierdie leer te bespreek. Daar […]