ben du toit

JJ Kotze, TF Burgers, JJ du Plessis, Ben du Toit en Raamwerkverskuiwings

Die onlangse saak in die NG Kerk waarin Dr Ben du Toit vrygespreek is van leerdwaling deur die Ring van die Paarl laat ‘n mens nogal ver terugkyk in die geskiedenis van die NG Kerk in Suid Afrika. Daar was al ‘n paar gevalle waar prominente leiers in die NG Kerk aangekla is van leerdwaling. […]

Karl Barth se beskouing van die Skrif help die Ontluikende Kerk

Om te verstaan wat die Ontluikende Kerk verstaan onder die begrip “Woord van God”, “inspirasie van die Woord”, die gesag van die Woord, is dit nodig om so ‘n bietjie van die prominente teoloë te kyk wat hulle denke beïnvloed het. Dit bly maar ‘n feit dat iets nie sommer so uit die lug uit […]