Die NG Kerk, Kerkbode, Abel Pienaar en Dwaling

Dit gons behoorlik rondom die onlangse gebeure by die Kerkbode, die nuusblad van die NG Kerk, nadat een van sy beriggewers, die bekende – of sal ons sê berugte – Jean Oosthuizen uit sy pos geskors is. Dit nadat hy klaarblyklik die direksie van die blad se naam in die openbaar tot skande gemaak het. Lees […]

Kaapse Studiegroep Omsendbrief 1 – 20 Februarie 2013

Liewe broeders en susters in Christus Ons vra verskoning dat ons die afgelope paar maande nie van ons laat hoor het nie. In hierdie brief wil ons ‘n bietjie nader kyk na ‘n paar sake wat in die laaste paar maande heelwat mediadekking gekry het, nl. die groot aantal lidmate wat die afgelope twee jaar […]

Kaapse Studiegroep Omsendbrief 14 Augustus 2012

Liewe broers en susters Een van die sake wat genoem is in die verklaring wat die Kaapse Studiegroep in April vanjaar opgestel het, en waaroor ons glo die Algemene Sinode verkeerde besluite geneem het, is Homoseks. Ons het gevoel dat dit belangrik is om, in die lig van wat die Woord van God ons oor […]

Eienskappe van Dwaling – Lae siening van God

Ek is besig om na ‘n klompie eienskappe, noem dit karaktertrekke, van dwaling te kyk. Valsheid kom nooit as iets nuuts en onbekends nie, dit word wel anders verpak sodat dit moeiliker herkenbaar is. Dit is ook so dat sekere dwaalleer meer subtiel is en moeiliker om onmiddelik te identifiseer, en daarom is dit nodig […]