Ken Jou Terme – Advens
Oorsprong Grieks – parousia (παρουσία); Latyns – adventus, “om te kom” Kategorie Kerklik Beskrywing Die Latynse adventus is die vertaling van die Griekse parousia, wat eintlik verwys na die wederkoms van Christus. Daarom, al is die fokus tydens Advens op die geboorte (inkarnasie) van Christus, is daar ook die verwagting na sy tweede koms. Die […]