Ken jou terme – Henoteïsme
Oorsprong: Grieks heis, “een” + theos, “god” = “een god” Dit is die geloof in een primêre god terwyl daar geglo word in die bestaan of moontlike bestaan van ander gode. Daar kan dus verdeelde sentimente wees by die henoteïs, wat sy / haar aanbidding rig tot die primêre god, maar steeds ruimte laat vir […]