Ken jou terme – Kanon van die Skrif
Oorsprong Grieks: kanon, “reël”, “maatstok” Kategorie Teologie Beskrywing In die Christelike teologie verwys die term na die aanvaarde boeke van die Ou en Nuwe Testament. Daar is algemene konsensus oor 66 boeke wat die geheel van die Skrif opmaak, 33 in die Ou Testament en 27 in die Nuwe Testament. Daar is egter verskille by […]