Richard Rohr se dwaling van die Kosmiese Christus
Richard Rohr, bekende skrywer en Fransiskaanse priester, hang die idee van die “kosmiese christus” baie sterk aan. Hier is sy siening oor wat die “Christus” beteken:[1] “What the Christ means is the confluence of divinity and physicality, spirit and matter. When the material and spiritual worlds coexist, we have Christ.” Hy gaan haal die Skrif […]