Hoe lees ek die Bybel? – Deel 3
[Hierdie artikel is die derde in ‘n reeks oor hoe om die Bybel te lees. Lees asseblief die eerste en tweede om van die gedagtes hier beter te verstaan.] Sonder om die indruk te skep dat die lees van die Bybel ‘n resep is, is daar tog so paar belangrike aspekte wat genoem moet word. Sommige […]