Ken jou terme – Liturgie
Oorsprong: Grieks leitouria, “werk van die mense” Dit beskrywe die wyse hoe groepe hulle aanbidding orden en sluit beide die handelinge van die voorganger (liturg) en die respons van die groep in. Die liturgie van ‘n geloofsgemeenskap is sy reaksie op die godsdienstige oortuigings en behels aktiwiteite wat lof, danksegging, verootmoediging, en bekering reflekteer. Dit […]