Ken jou terme – Liturgiese Jaar (Kerkjaar)

Oorsprong: Grieks leitouria, “werk van die mense” + “jaar”   Die liturgiese jaar behels die siklus van liturgiese seisoene in sekere kerkgroeperinge. Dit bepaal watter feesdae onderhou moet word, watter skrifgedeeltes voorgelees moet word. Elke liturgiese seisoen word van die ander onderskei in terme van teologiese betekenis, gebede en fokus en Skriflesings. Die onderskeie seisoene […]

Ken jou terme – Liturgie

Oorsprong: Grieks leitouria, “werk van die mense” Dit beskrywe die wyse hoe groepe hulle aanbidding orden en sluit beide die handelinge van die voorganger (liturg) en die respons van die groep in. Die liturgie van ‘n geloofsgemeenskap is sy reaksie op die godsdienstige oortuigings en behels aktiwiteite wat lof, danksegging, verootmoediging, en bekering reflekteer. Dit […]