Ken jou terme – Solus Christus
Oorsprong: Latyn sola, “alleen” + Christus = “Christus alleen” Teen die tyd van die Reformasie was die Roomse Kerk baie sterk onder die bewind van die Pous en sy lakeie. Hulle het hierdie beweging streng beheer met ‘n ystervuis. Enigiemand wat hulle sou opponeer, was verhoor en bes moontlik ter dood veroordeel – wat natuurlik […]