Ken jou terme – Monopleuries
Oorsprong: Grieks mono, “alleen, slegs” + pleuron, “kant, sy, rib” = eenkantig, eensydig Hierdie begrip word gewoonlik in die Gereformeerde Teologie gebruik wanneer daar oor die aard en ontstaan van die verbond gedink word. Verbonde tussen partye vir verskeie redes was algemeen in die tye wat die Bybel beskrywe. Omdat daar nie soos vandag skryfgoed […]