Ken jou terme – Dupleuries
Oorsprong: Grieks duo, “twee” + pleuron, “kant, sy” = tweekantig, tweesydig In die Gereformeerde Teologie is daar twee begrippe wat baie belangrik is vir die verstaan van die ontstaan, aard en voortbestaan van die verbond. Die eerste verwys na die ontstaan en aard. Hiervoor word die term monopleuries gebruik, met ander woorde, die verbond in […]