Die Kanon van Muratori
L.A. Muratori (1672-1750) het ‘n fragment in Latyn ontdek uit die 7de of 8ste eeu in die Klooster van Columbanus in Bobbio. Dit bevat ‘n katalogus van die Nuwe Testamentiese geskrifte met notas daaroor. Hy het dit in 1740 gepubliseer en dit is na hom vernoem as die Canon Muratori. Al is die fragment nie […]