‘n Seisoen van Dwaasheid

Ek hou daarvan wanneer iemand sy siening oor iets uitspreek. Dan weet ek hoe hy oor dinge dink en waar ek met hom staan. Vir dieselfde rede hou ook daarvan wanneer ‘n groep hulle standpunte openbaar maak. So weet ek dan ook of ek hulle kan ondersteun of nie. Maar ek raak baie bekommerd wanneer […]

Die onveranderlikheid van God: ‘n antwoord op Ds Jaco Thom

Beste Ds Jaco, Ek het onlangs jou twee skrywes, of is dit nou blogs, gelees oor die onveranderlikeheid van God.1 Ek het natuurlik soos baie ander sou, eers die eerste gelees, en ‘n week later die tweede. Ek verstaan dat jy in die tweede blog probeer om regstellings te maak op die eerste, maar dit […]

Wat leer Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 en die Heidelbergse Kategismus Sondag 52 ons oor die Duiwel?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Wat leer Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 en die Heidelbergse Kategismus Sondag 52 ons oor die Duiwel?   Volgens die Belydenisse is dit onsinnig om die bestaan van die duiwel […]

Belhar en die NG Kerk

Die proses in die NG Kerk om die Belhar Belydenis aanvaar te kry, word verder geneem deur ‘n stel van vrae wat opgestel is en binnekort versprei gaan word. Die vrae volgens hierdie berig is  Wie is God? Wie is ons in Christus? Vir wie maak God ons ’n naaste? Hoe gebruik God ons in hierdie […]

Kaapse Studiegroep Verklaring

In die lig van die verwarrende uitsprake deur sekere teoloë en sommige kerklike vergaderings, verklaar ons, lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die volgende: 1.     Ons verklaar dat die Bybel in sy geheel en in al sy dele die onfeilbare Woord van God is.   Ons bely, soos in die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB) artikel 3: “dat hierdie […]