Voorlegging aan die SDK deur Prof Johan Janse van Rensburg

VOORLEGGING BY LUISTERGELEENTHEID GEREëL DEUR DIE SINODE HOëVELD Voorlegging deur prof Johan Janse van Rensburg   Broer voorsitter en geagte vergadering, 1             DANKBETUIGING Baie dankie vir die geleentheid om aan die luistergeleentheid deel te neem. Geluk aan die Sinode Hoëveld wat die eerste keer regtig iets doen om na beswaardes te luister. Daar is al […]

Ken jou terme – Panenteïsme

Volgens hierdie beskouing is god in alles, maar alles is nie god nie. In hierdie stelsel is god slegs ‘n rigtingwyser, hy is veranderlik en nie onbeperk in bestaan nie. Hy is altyd besig om te verander, en daarom word dit ook “proses teologie” genoem. Hierdie god staan in ‘n bipolêre verband tot die wêreld, […]

Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 8 – Die gelowiges word beroof van hoop

Die kerk is ‘n draer van hoop, omdat Hy ontstaan het uit ‘n belofte wat met hoop gevul was. Reeds in Genesis 3 sien ons die hoop wat God bring midde in ‘n nou hopelose situasie. Die eerste twee mense het liederlik gefouteer en daarmee God se oordeel op hulle self, die ganse mensdom en […]

Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 6 – Die wêreld word bedrieg

Wanneer jy ‘n organisasie begin, is een van die vrae wat veral van die kant van die samelewing kom na die integriteit van daardie organisasie of beweging. So is dit ook die geval in enige geestelike beweging. Wat is die integriteit van daardie beweging? Is dit oop en eerlik met sy bedoelinge en met wat […]