Jesus en Pilatus oor gesag

In die Romeinse reg het die goewerneurs nogal redelik hoë gesag gehad. Johannes skrywe dat die Joodse leiers Jesus wou doodmaak, maar hulle kon dit nie regkry nie, omdat net die goewerneur die reg gehad het om die doodstraf oor iemand aan te kondig (Johannes 18:31). Dit wil voorkom asof Pilatus nie baie lus was […]