Watter Nut het die Opstanding van Christus vir ons volgens die Heidelbergse Kategismus Sondag 17?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Daar word deesdae deur sommige gesê dat Jesus nie letterlik uit die dood opgestaan het nie. Watter troos hou Sy opstanding in so ‘n geval vir ons volgens Sondag 17 in?   Eerstens, […]

Ken jou terme – Simul Justus Et Peccator

Oorsprong: Alle begrippe is van Latynse oorsprong. Simul, “gelyktydig, tegelyk” + Justus, “regverdig” + et, “en” + peccator, “sondaar” = “gelyktydig geregverdig en sondaar” Hierdie begrip is deur Dr. Martin Luther gebruik om die toestand van die gelowige uit te druk. Die verstaan van regverdigmaking was nie ‘n verwydering van die ou sondige natuur sodat […]

Ken jou terme – Sola Fide

Oorsprong: Latyn sola, “alleen” + fide, “geloof” = “geloof alleen” Die vraag wat ten diepste deur hierdie sola beantwoord word is naamlik hoe die mens kom tot die regte verhouding met sy god, wat in die Christelike leer bekend staan as regverdigmaking. Dit raak dus nie alleen die leer waarmee die hervormers te make gehad […]

Ken jou terme – Semi-Pelagianisme

Alhoewel die kerk amptelik die leer van Pelagius en die Pelagianisme verklaar het tot dwaling, het dit nie die sentimente vir sekere eienskappe stilgemaak nie. Dit het ontwikkel as ‘n tipe kompromie tussen die volbloed Pelagianisme en die leer soos uiteengesit deur Augustinus. Die uitgangspunt van Pelagius was dat die mens nie van nature dood […]