Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 2 – Objektiewe Waarheid word afgebreek
Ons is besig om te kyk na die effek wat die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk het. In die eerste deel het ek daarop gewys dat ‘n baie groot en negatiewe uitwerking is dat die Ontluikendes, in navolging van die Postmodernisme en in reaksie op die Modernisme, die objektiewe waarheid verruil vir […]