Lesse vir die Kerk uit Openbaring 2 en 3 – Efese se liefde

Openbaring 2:1-7  1 Skryf aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars:  2 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef […]

Maar wie bely julle is Ek?

Elke generasie in die geskiedenis van die kerk se bestaan word voor ‘n keuse gestel, en dit ook nie slegs een maal nie, telkemale. Iemand het eenmaal gesê dat die kerk is altyd net een generasie van dwaling af. Dit is geweldige gelaaide woorde as jy stil raak en daaroor nadink. Die worsteling wat ons […]