Ken jou terme – Teïsme
Afgelei van: Grieks theos, “god” Die begrip het ontwikkel in die sewentiende eeu om onderskeid te maak van die opkomende deïsme, wat voorhou dat God, al is Hy verhewe, nie persoonlik betrokke raak by die skepping nie. Dit probeer antwoorde gee oor drie aspekte, naamlik die bestaan van God, sy wese of aard, en sy verhouding […]