Ken jou terme – Wêreldbeskouing
Oorsprong: Duits Welt, “wêreld” + anschauung, “beskouing” Dit is die fundamentele oriëntasie of opinie van ‘n individu, groep, kultuur of organisasie op die lewe. Hierdie oriëntasie sluit in godsdiens, filosofie, waardesisteme en etiek as vertrekpunte. Dit verwys dus na ‘n bepaalde raamwerk van idees en oortuigings op grond waarvan ‘n individu, groep of kultuur die bestaanswêreld […]