Antinomianisme
Die term is opgebou uit die woorde ἀντί, “teen” + νόμος, “wet”. Dit is gebasseer op die geloof in die reddende genade van God, maar reken dat omdat die mens dan nou vry is van die wet, is hy vry om te lewe soos hy wil. Morele wet is van geen betekenis en waarde nie, geloof alleen […]