Is die Teologie in die Verknorsing?

Tydens die onlangse byeenkoms van die Kaapse Studiegroep het Prof. Johan Janse van Rensburg gepraat oor die belangrike vraag “Is die Teologie in die Verknorsing?”. Hieronder is die uiteensetting van sy toespraak, sowel as die skakels om daarna te luister. Prof. Johan Janse van Rensburg       Luister na die hooftema:     Your browser […]

Lesse vir die Kerk uit Openbaring 2 en 3 – Laodicense Siek, Lou en Walglik

Openbaring 3:14-22  14 En skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:  15 Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!  16 Maar nou, […]

Eienskappe van Dwaling – Lae siening van God

Ek is besig om na ‘n klompie eienskappe, noem dit karaktertrekke, van dwaling te kyk. Valsheid kom nooit as iets nuuts en onbekends nie, dit word wel anders verpak sodat dit moeiliker herkenbaar is. Dit is ook so dat sekere dwaalleer meer subtiel is en moeiliker om onmiddelik te identifiseer, en daarom is dit nodig […]

Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 2 – Objektiewe Waarheid word afgebreek

Ons is besig om te kyk na die effek wat die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk het. In die eerste deel het ek daarop gewys dat ‘n baie groot en negatiewe uitwerking is dat die Ontluikendes, in navolging van die Postmodernisme en in reaksie op die Modernisme, die objektiewe waarheid verruil vir […]