WJ Louw – Wat sal ons dan sê van die geboorte bo alle geboortes toe God mens geword het – die geboorte uit ‘n maagd? Dit is so ‘n buitengewone daad van God dat selfs leraars en teoloë wat dit aanvanklik geglo het, daaroor begin twyfel en sommige dit verwerp het, ook vandag. Dit sou darem te onmoontlik gewees het, totaal onnatuurlik! Maar God doen juis die onmoontlike (Jer. 32:17, 27)! Sommige se groot probleem is dat hulle God te klein is. Daar is dinge wat Hy nie kan doen nie.

Kliek hier om die artikel af te laai:

Waarom maagdelike geboorte van Jesus 2015-04-23

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *