Die gevolge van besluite – Oor die NG Kerk en sy duiwelse standpunt
Met die Algemene Sinode se sitting in 2011 is daar onder ander die volgende besluit geneem oor die duiwel en demone: Die Algemene Sinode aanvaar die werklikheid dat daar ’n wye diversiteit van interpretasies en toepassing van die Bybelse boodskap oor die bose en demone binne die NG Kerk is. Daar is ruimte vir lidmate […]