Breedweg beskou is dit ‘n filosofiese stelsel wat voorhou dat alles kan verklaar word deur natuurlike oorsake. In sy wese is dit dus ‘n ontkenning van die bonatuurlike. Hierdie beskouing lê aan die basis van alle denkrigtings wat die bestaan en werking van God, die geesteswêreld en wonderwerke ontken, byvoorbeeld Ateïsme, Agnostisisme, Nihilisme, Agodisme, en dies meer.
 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *